Pragtig gerestoreerde kothuis. Oorspronklik gebou in 1898. Stil en rustige dorpie op teerpad roete tussen Britstown en Carnarvon. Gelee om en by halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg.

Huis beskik oor drie slaapkamers, een met dubbelbed, een met 2x enkelbeddens en die laaste kamer bevat twee kampbeddens (sonder beddegoed).

Kothuis is diere vriendelik indien vooraf so gereel.

Tariewe vanaf R350 per nag.

  • Eetkamer
  • Sitkamer met Televisie
  • Oopplan kombuis met tweeplaat stoof, mikrogolf, toaster, ketel, yskas-vrieskas en eetgerei
  • Braai1
  • Slaapkamer met dubbelbed, beddegoed en handdoeke
  • Badkamer
  • Onderdak braai en veilige parkering
  • Slaapkamer met twee enkelbeddels, beddegoed en handdoeke

Vir enige navrae, kontak gerus

Telefoon: 073 145 4112
Epos: info@vossie-nes.co.za

Of vul die vorm onder in en ons kom so spoedig moontlik terug na julle toe.

Close Menu